Christene se groei en transformasie hang af van hoe hulle die Bybel - God se Woord - lees, verstaan, en toepas. Maar hoe doen ek dit? Hier is 'n paar riglyne. Lees dit deur en maak jou eie plan.
Lees die hele artikel